EPISODE · Jul 10, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 10 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die ontleding van kuilvoermonsters om optimale voeding vir vee te verseker, is ‘n noukeurige wetenskaplike proses. Dr. Elrisa Taljaard van Labworld praat hieroor. Hoe help entstowwe ‘n veeprodusent om klimaatslim te boer? Dis een van die vrae wat dr. Natanya Smit van Zoëtis beantwoord. Hulle is jaarliks by die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek betrokke. André van der Heyde van Boschoek Bonsmara vertel watter diere op aanbod is by hulle veiling op 18 Julie by Vleissentraal op Bela-Bela.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.