EPISODE · Jun 10, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 10 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Kobus Pieters, ‘n makadamiakweker, -verwerker en -uitvoerder van Hazyview, is aangewys as Mpumalanga Landbou se Jongboer van die Jaar. Sy besigheid, Big 5 Mac, het in 2012 met 13 hektaar begin, en vandag produseer hulle op 130 hektaar. Pierre Vlok van BKB is al 40 jaar deel van die Suid-Afrikaanse wolbedryf. Hy praat oor die belangrikheid van standaarde, die ontwikkeling van die Merino-ras en die belang van ‘n voetspoor wat die produsent moet nalaat.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.