EPISODE · Jun 10, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 10 Junie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die boer op die plaas is deesdae ‘n sakeman, en daarom moet adviseurs tegnologies baie beter opgelei wees om te verseker dat hulle waarde toevoeg. Só sê Pierre Vlok van BKB, wat na meer as 30 jaar by dié groep aftree. Ons praat met hom oor sy loopbaan. Die Braford is in 1997 amptelik as ‘n Suid-Afrikaanse beesras erken. Johan de Jager van die SA Braford-beestelergenootskap vertel van die ontstaan van dié ras in Suid-Afrika, en hoe die gewildheid toeneem. Hulle bied ook op 14 Junie hulle nasionale veiling op Parys aan.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.