EPISODE · Nov 10, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 10 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Wat sal gebeur as veeveilings nié meer plaasvind nie? Casper Schmidt van BKB beantwoord hierdie vraag. Daar word nog baie reën vir groot dele van Suid-Afrika voorspel, en veeprodusente moet op die uitkyk wees vir insekoorgedraagde siektes. Dok Faffa Malan gee raad. Die Landbounavorsingsraad se Vleisbeespresteerderstoekennings word op 27 November gemaak. Frans Jordaan gesels oor die verskillende kategorieë van dié kompetisie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.