EPISODE · Apr 11, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 11 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die jaarlikse skou wat in September op Bredasdorp plaasvind, staan deesdae as Nampo Kaap bekend. Dit het in 1994 as ‘n Suid-Kaap-meganisasiedag begin. Een van die stigterslede, Christiaan Neethling, vertel van die skou se beginjare. Henk Aggenbach, wat aan die stuur van Nampo Kaap staan, praat saam. Daar is oudergewoonte weernuus met Johan van den Berg, en Chris Derken vertel wat met vleispryse gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.