EPISODE · Dec 11, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 11 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Veediefstal bly ‘n saak van kommer wat veral dié tyd van die jaar toeneem. Ons gesels met Louis Wessels van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum oor die huidige stand van sake, die rol van die SAPD en dan gee hy ook raad aan vee-eienaars oor die beskerming van hul vee. Dan praat Gerrie Wiese van Lindsay Africa oor die belangrikste uitdagings by waterhulpbronbestuur en watter oplossings tegnologie kan bied.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.