EPISODE · Dec 11, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 11 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Twee belangrike rolspelers in die rooivleisbedryf, SA Stamboek en die Lewendehawe Registrerende Federasie, het onlangs die Stoettelersfederasie op die been gebring. Kobus Bester is as voorsitter verkies. Hy praat oor hulle primêre mandaat om die belange van stoettelers en produsente te beskerm wat van geregistreerde diere en/of genetika gebruik maak. Chris Derksen is op sy pos met die week se vleispryse, Johan van den Berg praat oor landbou-weervooruitsigte.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.