EPISODE · Feb 11, 2026 · 20 MIN
RSG Landbou 11 Februarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet ’n rekordgetal van 1 110 suiwelprodukte van 77 vervaardigers is in 2025 vir die SA Suiwelkampioenskap beoordeel? Inskrywings vir vanjaar se kompetisie het reeds geopen. Alle besighede, insluitend boerderye, moet by die Departement van Indiensneming en Arbeid se Vergoedingsfonds geregistreer wees om hulle werkers teen werksbeserings te dek. Administratiewe boetes kan gehef word indien besighede versuim om betyds te registreer. Stephan Pietersen van Work Accident Support gee raad.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Februarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.