EPISODE · Jan 11, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 11 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Oos-Kaap met sy diverse landboulandskap het ook die afgelope tyd goeie reën ontvang. RSG Landbou gesels met Peter Cloete van Agri Oos-Kaap hieroor. Veilings het hervat en Chris Derksen bring ons weer op hoogte van die vleispryse wat die afgelope week by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is. Johan van den Berg gesels soos altyd ook weersake en dan kyk ons saam met Frans de Klerk na die beweging van die rand en brentolie-prys.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.