RSG Landbou 11 Julie 2024 episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 11 Julie 2024

from RSG Landbou · host RSG

Die Suiwelstandaardagentskap het sowat agt jaar gelede die Dairy Quality Club tot stand gebring, om verskaffers en ander rolspelers in die suiwelwaardeketting se bydrae tot die wetenskap te erken. Jompie Burger vertel meer. Prof. Edward Webb, ‘n bekende in veekunde, was een van die sprekers by die 54ste kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde in Oos-Londen. Ons praat met hom oor sy aanbieding, wat op die toekoms van veeboerdery gefokus het. Johan van den Berg is soos altyd op sy pos met landbou-weernuus, en Chris Derksen vertel wat vandeesweek met vleispryse gebeur het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 11, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 11 Julie 2024

0:00 24:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 11, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!