RSG Landbou 11 Junie 2025
from RSG Landbou Hosted by RSG
Die 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur is vroeër vandeesweek bekendgemaak. Dr. Louis du Pisani gee terugvoer oor vanjaar se twee finaliste. Suid-Afrika se invoerkoringtarief is verhoog, en dr. André van der Vyver van SACOTA verduidelik wat dit vir die bedryf en die verbruiker beteken. Baie boere wonder wie sal pa-staan vir sy skuld by die bank as hulle plaas onteien word. Ons hoor by Bertie Huggett van FNB Landbou wat sal gebeur.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 20 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on June 11, 2025.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.