EPISODE · Mar 11, 2024 · 21 MIN
RSG Landbou 11 Maart 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Willistonskou het vanjaar alle verwagtinge oortref. Hoogtepunte was die slaglamkompetisie, jeugskou en perdeskou. RSG Landbou se medewerker, Koos du Pisanie, het die skou bygewoon. Hy gesels met die ondervoorsitter, Wilhelm Steenkamp, en met van die ander organiseerders en deelnemers, soos ‘n leerling van Augsburg Landbougimnasium wat aan die jeugskou deelgeneem het. Ons hoor ook watter veilings word eersdaags aangebied.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.