EPISODE · Mar 11, 2026 · 25 MIN
RSG Landbou 11 Maart 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet gebruikte sampioene kan as veevoer gebruik word? Dr. Klaas-Jan Leeuw van die Landbounavorsingraad is by navorsing hieroor betrokke. Die produksiestelsel wat Stompie Olivier van Hotspot Cattle naby Ventersdorp met sy Boran-stoetkudde gebruik, staan in talle opsigte uit. Dit is veral sy streng seleksiekriteria wat sy stoetkudde in die regte rigting lei. Die Noordwes Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het verlede week 100 000 dosisse bek-en-klouseer-entstof ontvang. Ons hoor wat die verspreidings- en inentingsplan plan behels.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Maart 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.