EPISODE · May 11, 2023 · 26 MIN
RSG Landbou 11 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Een van die uitdagings van suiweluitvoere is ‘n nasionale residu-moniteringsprogram wat meer as tien jaar gelede tot niet gegaan het. Volgens Jompie Burger van die Suiwelstandaard-agentskap laat die Staat die plaaslike bedryf in die steek, en sal die privaatsektor graag hierby betrokke wil raak. Ons hoor hoe die probleem aangepak kan word. Brandbeveiligheid in die werksplek, veral in die graanhanteringsbedryf, is ‘n ingewikkelde proses, en daar is wetgewing waaraan voldoen moet word. Liebrecht Swanepoel van LDS-brandbeveiligingskonsultante gesels oor hierdie vereistes.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.