EPISODE · Nov 11, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 11 November 2024
from RSG Landbou · host RSG
Red Meat Industry Services het op 1 November die eerste fase van hulle naspeurbaarheidsplatform bekendgestel. Dit skop af met die identifikasie van produksie-eenhede in al die dele van die rooivleiswaardeketting. Annelize Crosby van Agbiz vertel van die jongste parlementêre verslag wat op landbou van toespassing is. Sy lê veral klem op die tabakwet en bek-en-klouseer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.