EPISODE · Oct 11, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 11 Oktober 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die Graanprodusent van die Jaar-toekenning met ‘n ryk geskiedenis oor 22 jaar, word jaarliks deur Graan SA aangebied. Op 20 Oktober word die wenner van dié toekenning aangewys. Daar is vanjaar twee finaliste. Ons gesels met een van hulle, Andries Els van Bothaville. Sybokhaarproduksiegebiede lyk goed na die reën, maar die mark is onder druk, grootliks as gevolg van China wat geheel uit die mark vir grootbokhaar is. Ons hoor wat Pierre van der Vyver van The House of Fibre hieroor te sê het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.