Skip to content
RSG Landbou 11 September 2023 episode artwork

Sep 11, 2023 22 min

RSG Landbou 11 September 2023

from RSG Landbou Hosted by RSG

Blomgehalte en goeie vrugset speel ‘n kardinale rol by suksesvolle sitrusproduksie. Kenny Beeton van Nutrico verduidelik ook watter rol klimaatstoestande by die blomfase van sitrus speel. Stabiele watervoorsiening is een van die voordele van spilpuntbesproeiing. Tanya Brits van Lindsay Africa vertel meer hieroor. Ons gesels oor ‘n uitvoerbaarheidstudie van 'n nuwe waardeketting vir laergraad-aartappels in die landbouverwerkingsbedryf. Dr. Carmen Muller van die Universiteit van Pretoria kuier in die ateljee.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 11 September 2023

0:00 22:55

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 22 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on September 11, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.