EPISODE · Sep 11, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 11 September 2025
from RSG Landbou · host RSG
Suid-Afrika het ‘n reputasie as ‘n uitvoerder van hoë gehalte bloubessies. Herman Louw van Fall Creek praat oor produksie in Suider-Afrika en die navorsing en ontwikkeling waarmee hulle besig is. Die LWO werkgewersorganisasie praat oor die belangrikheid van konsekwente toepassing van sanksies in die werksplek. Daar is soos altyd nuus oor vleispryse, en Johan van den Berg is terug met landbouweernuus.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 11 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.