EPISODE · Aug 12, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 12 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die langtermyn volhoubare prys van wol moet ten minste met 50% in dollarterme styg, sê Geoff Kingwell, 'n skaapboer en voorsitter van die BKB Groep. Ons praat met hom oor die stand van die bedryf. Lourens du Plessis van Louma Boerdery praat oor hulle Nedibest Brahman-bulveiling van 22 Augustus op Thabazimbi. Prof. Richard Fynn van die Universiteit van Botswana het by die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika se kongres die uitdagings wat met die weidingbestuurstelsel ondervind word, bespreek.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.