EPISODE · Aug 12, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 12 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die plaaslike sojaboonbedryf het die afgelope 20 jaar noemenswaardig gegroei, van netto invoerder van sojaboonkoek vir dierevoeding tot selfvoorsienend. Prof. Ferdi Meyer van BFAP het by die onlangse sojaboon-simposium met RSG Landbou gesels. Lourens du Plessis van Louma Boerdery praat oor die Nedibest Brahman bulveiling van 21 Augustus. James Faber van die Rooivleisprodusente-organisasie praat oor die verband tussen klimaatslim-boerderypraktyke en rooivleisproduksie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.