EPISODE · Dec 12, 2023 · 22 MIN
RSG Landbou 12 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Gerrit van Zyl van Hanzyl Bonsmaras in die Dewetsdorp-omgewing was vanjaar een van die finaliste van die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek. Hy boer sedert 1996 deeltyds met Bonsmaras en Izak Hofmeyr vind uit hoe hy klimaatslim-boerderypraktyke toepas. Hoe word klas A, B of C van vleis bepaal? Johan Odendaal, ‘n onafhanklike vleisbeeskonsultant, verduidelik hoe die vleisklassifikasiestelsel, wat deur abattoirs in Suid-Afrika gebruik word, werk.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.