EPISODE · Feb 12, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 12 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die internasionale wolmark het tot Januarie sterk momentum getoon, maar tans lyk die prentjie anders. Leon du Plessis van BKB gee die redes hiervoor. Sewe plaaswerkers van die Noord-Kaap is op 3 Januarie deur weerlig getref terwyl hulle aan diens was. Wat staan ‘n plaaseienaar te doen, en wat sê die wet? Stephen Pietersen van Work Accident Support gee raad. Ons deel ook besonderhede oor ‘n paar veilings wat die res van die maand aangebied word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.