EPISODE · Feb 12, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 12 Februarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die BKB Lewendehawe Cradock-streek sal in die huidige seisoen 42 veilings aanbied. Volgens JP Marais lyk die gehalte van die diere goed ten spyte van al die uitdagings wat produsente in dié streek in die gesig staar. Ons gesels met John Hudson van Nedbank Agribesigheid. Hy tree na 35 jaar in die bedryf af, en deel ‘n paar gedagtes oor landbou. Ons vind meer uit oor die begin van die Noord-Kaap Veldramprojek wat destyds deur Louis van Rensburg van Prieska begin is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Februarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.