EPISODE · Jan 12, 2026 · 25 MIN
RSG Landbou 12 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet daar is toenemende belangstelling in landbouloopbane, veral onder jongmense in Suid-Afrika. Ons praat met Shaun Welmans van Agri Skills Transfer. Hulle bied op 17 Januarie ‘n opedag buite Pretoria aan. Ons kuier by die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium, en vind uit wat hulle rol in die groter graanwaardeketting is. Wiana Louw tree vanjaar af as hoof van dié instansie na ‘n luisterryke loopbaan.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.