EPISODE · Jul 12, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 12 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die ALS Groep is in 2022 aangewys as die SA Landbouskrywers se Boer van die Jaar. Christal-Lize Muller het meer oor hulle diverse besigheid gaan uitvind. ‘n Suksesvolle skaapboer is een wat verantwoordelikheid neem vir sy eie besluite en nie wag dat ander met ‘n oplossing kom vir probleme wat die Suid-Afrikaanse landboubedryf in die gesig staar nie. Dit was Isak Staats van BKB se boodskap tydens die Philipstown Interskou.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.