EPISODE · Jun 12, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 12 Junie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die 79e algemene jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging het onlangs in Graaff-Reinet plaasgevind. Die vereniging was genoodsaak om ‘n paar veranderings aan sy strukture aan te bring. Agri Wes-Kaap het ‘n simpleks-radiofrekwensie geregistreer wat boere help met ‘n alternatiewe kommunikasiemiddel in tye van nood. Ons hoor by Fanie Vorster van die Landbounavorsingsraad waarom die onderhoud van ‘n besproeiingstelsel so belangrik is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Junie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.