EPISODE · Jun 12, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 12 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Wêreld Oseane-dag is op 7 Junie gevier. Dis nie net die natuurlewe in die see wat bedreig word nie, maar ook vissergemeenskappe. Dis hier waar Ocean Basket ‘n verskil maak. Ons gesels met Marco Coelho oor hulle inisiatiewe. Die Overberg Jongooi Kuddeklub het onlangs sy eerste opedag op Windhoek Plaas op Napier aangebied. Kitty Lourens vertel van die groep Merino-boere van die omgewing wat die klub gestig het, en wat hulle graag wil bereik.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.