EPISODE · Mar 12, 2025 · 21 MIN
RSG Landbou 12 Maart 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die 2024 Wêreld-suiwelspitsberaad is verlede jaar in Parys aangebied. Melt Loubser van Fair Cape Dairies en visevoorsitter van Melk SA, het die geleentheid bygewoon. Hy praat oor die fokus van die beraad, en hoe die plaaslike suiwelbedryf vergelyk met met die res van die wêreld. Die Beaufort-Wes Landbouskou vind van 2 tot 5 April plaas, en Marette de Villiers vertel ons waarna besoekers vanjaar kan uitsien.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.