EPISODE · May 12, 2025 · 21 MIN
RSG Landbou 12 Mei 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die waarde van ‘n goeie teelbeleid kan nie onderskat word nie, het Charl Saunderson van Nooitgedacht Dorperstoet al oor en oor bewys. Hy vertel van die seleksieproses wat hy volg. Ons kry terugvoer oor vanjaar se Bloemskou, en praat met Kobus Lötter oor die kwaliteit van die diere wat deelgeneem het aan die Wêreld Boerbokskou. Etienne van Tonder Bonsmaras bied op 17 Mei hulle veiling op Bela-Bela aan.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 Mei 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.