EPISODE · Nov 12, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 12 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Suid-Afrikaanse rosyntjies is in hoë aanvraag in Europa, en die toekoms van die bedryf lyk rooskleurig. Raisins SA het onlangs 'n baie geslaagde rosyntjiesimposium op Kakamas in die Noord-Kaap gehou. Die hoof van die Raisins SA, Wessel Lemmer, gee terugvoer. Daar is toenemende druk op produsente om alternatiewe plaagbeheerpraktyke toe te pas. Ons praat met dr. Vernon Steyn van Insect Science oor die gebruik van feromone as deel van ‘n biologiese plaagbeheerprogram.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.