EPISODE · Sep 12, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 12 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Wat is volhoubare gewasproduksie, en watter rol speel navorsing en produkontwikkeling? Lydia Lephoto van AECI Plant Health beantwoord hierdie vrae. Wanneer daar oor risiko’s in landbou gesels word, is daar verskeie. Volgens Christo van der Rheede van Agri SA speel georganiseerde landbou ‘n rol, en kan produsente nie alle risiko’s aanspreek nie. Heinrich Victor bring ons op hoogte van pryse wat by die laaste wolveilings behaal is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.