EPISODE · Sep 12, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 12 September 2024
from RSG Landbou · host RSG
Daar is verskeie soorte melk op die winkelrakke, en verbruikers het dikwels vrae oor onder andere, die voedingswaarde van gepasteuriseerde melk. Maretha Vermaak van Melk SA beantwoord talle vrae oor melk. Aartappeltekorte en stygings in die pryse van aartappels het die afgelope tyd nuus gemaak. FP Coetzee van Aartappels SA brei hieroor uit. Chris Derksen vertel wat met vleispryse gebeur het, en Johan van den Berg gesels weersake.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 12 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.