EPISODE · Aug 13, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 13 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Ons kuier by die Marlow Boeredag. Dié landbouskool bied jaarliks hierdie dag aan, en ons gesels met die skoolhoof, Graham Bellingan, en twee graad 10-leerlinge, Jan Eksteen en Gustav van Eeden. Fanie Ferreira van die Melkprodusente-organisasie verduidelik wat die stand van sake is ten opsigte van die impak van bek-en-klouseer op melkprodusente in die Oos-Kaap. Ons hoor ook van prof. Kevin Kirkman van die Universiteit van KwaZulu-Natal. Hy het by die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika se kongres die basiese beginsels van weidingsbestuur onderstreep.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.