EPISODE · Aug 13, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 13 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
SAAI het sy misnoeë uitgespreek oor die nasionale departement van landbou se beroep op die landboubedryf om die regulasies oor vleisverwante produkname vir plantgebaseerde alternatiewe produkte te verwelkom. Vir die verbruiker om ingeligte besluite oor alternatiewe suiwelprodukte te neem, moet die fynskrif op etikette verstaan word. Anneke van Niekerk van die Suiwelstandaarde-agentskap verduidelik. Ons praat ook met dr. André van der Vyver van SACOTA oor spoorvervoervooruitsigte vir die graanbedryf.
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 17, 2026 ·12m
Jul 17, 2026 ·50m
Jul 17, 2026 ·49m
Jul 17, 2026 ·4m
Jul 16, 2026 ·26m
Jul 16, 2026 ·13m