EPISODE · Feb 13, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 13 Februarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid verwag ‘n reële groei van net onder drie persent vir die landbousektor in 2025, maar daar is verskeie faktore wat dit kan beïnvloed. Kwelpunte in die veilingsbedryf is tydens die derde jaarlikse Rooivleiswerksessie op Kroonstad uitgelig. Johan Vosser van die Suid-Afrikaanse Federasie van Lewendehawe Agente gee terugvoer. Jy kan ook uitsien na ons landbouweer- en vleisprysegesprek.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 Februarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.