RSG Landbou 13 Julie 2023 episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 13 Julie 2023

from RSG Landbou · host RSG

Waaruit bestaan die moderne plaasbestuurder se gereedskapskissie? Deesdae vereis die beroep ‘n hele paar vaardighede wat in oupa se tyd nie so nodig was nie. Brent Jammer van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat het hieroor navorsing gedoen. Ons is gewaarsku dat die afgelope week die koudste week van die jaar sal wees, maar hoe lyk die vooruitsigte? Johan van den Berg gesels weersake. Daar is nuus oor die Ferrero Bonsmaras-produksieveiling in die Harrismith-omgewing, en Chris Derksen vertel wat vandeesweek met vleispryse gebeur het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 13 Julie 2023

0:00 24:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 13, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!