EPISODE · Jun 13, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 13 Junie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Ons kuier verder by die algemene jaarkongres van die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging wat in Graaff-Reinet plaasgevind het. Pierre van der Vyver van House of Fibre praat oor die impak van beurtkrag op die bedryf. Bedryfsveearts dr. Mackie Hobson praat oor die insameling van monsters vir die vervaardiging van hartwaterenstowwe. Die tweede Karoo Winter Wolfees is om die draai, en die volle wolwaardeketting word daar bekendgestel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 Junie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.