EPISODE · Jun 13, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 13 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die uittredende voorsitter van die RPO, Koning Scholtz, praat oor die produsent en die rol van dié produsente-organisasie, veral in moeilike tye. Brand du Toit, die nuutverkose voorsitter, fokus op die pad vorentoe. Die Royal skou het nie vanjaar, soos beplan, op hulle nuwe terrein naby Pietermaritzburg plaasgevind nie, maar daar was wel ‘n paar veranderings. Angus Williamson verduidelik. Ons het ook soos gewoonlik nuus oor die weer en vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.