EPISODE · Mar 13, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 13 Maart 2025
from RSG Landbou · host RSG
Diesel is een van die grootste insetkoste in ‘n boer se begroting. Stygende dieselkoste het nie net ‘n impak op Suid-Afrikaanse landbou en die produsent nie, maar ook die verbruiker. Gerhard Burger van Graan SA gee raad aan produsente oor die bestuur van stygende dieselkoste. Daar is gebiede in die droë weste van die land wat welkome reën ontvang het, maar die prentjie lyk nie oral so rooskleurig nie. Ons hoor wat Sybil Visagie van Karoo Calling hieroor te sê het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.