EPISODE · Nov 13, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 13 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
‘n Sportdag vir plaaswerkers van die Matsikama-gebied is onlangs op Vredendal gehou. Volgens Heinrich Robertson van die Weskus-distriksmunisipaliteit het bykans 500 plaaswerkers aan die verskeie aktiwiteite deelgeneem. Die International Society for Applied Ethology, wat fokus op dierewelsyn en -gedrag, het vir die eerste keer ‘n werkswinkel vir Suider-Afrika aangebied. Ons hoor by Johan Mouton van Molatek watter funksie fosfaat in ‘n dier se liggaam speel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.