RSG Landbou 13 November 2024 episode artwork

EPISODE · Nov 13, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 13 November 2024

from RSG Landbou · host RSG

Ons kuier op die plaas, Spekboomberg in die Cradock-distrik, by Andrew Jordaan en sy seun. Hulle is hoofsaaklik Merino-boere met ‘n ryk familiegeskiedenis. Ons hoor onder meer hoe die gebruik van data tot hulle voordeel is. Vermorsing in die voedsel- en verpakkingsbedryf bly ‘n uitdaging wêreldwyd. Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid het vir Aartappels SA hieroor navorsing gedoen. Dirk Uys vertel van die verslag, en wat dié bedryfsorganisasie doen om die probleem aan te pak.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 13, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 13 November 2024

0:00 24:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on November 13, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!