EPISODE · Sep 13, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 13 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Sponssiekte is dodelik, en kom veral by jong beeste voor. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik hoe diere besmet word, en of dit voorkom kan word. Die verkope van implemente word nie soos dié van trekkers en stropers gerapporteer nie. Karel Munnik van Lemken SA gesels oor die produksietye van dié toerusting en wat produsente in gedagte moet hou met die aankoop hiervan. Bertus Steenkamp van Carnarvon het tydens SAMIC se nasionale karkaskompetisie 99,48% met ‘n Dorper-lam behaal. Ons vind meer uit oor hulle boerdery.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 13 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.