EPISODE · Aug 14, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 14 Augustus 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die waarde van landbouskoue mag nie onderskat word nie. Agri-Expo, die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika, is in 1831 gestig. Hulle spits hulle toe op die voortbestaan van landbouskoue, veral in die Wes-Kaap. Die Sussex-beestelersgenootskap bied op 17 Augustus hulle nasionale veiling in Bloemfontein aan. Arno Cronjé brei ook uit oor die sukses van dié beesras in Suid-Afrika. Ons hoor wat dr. Igshaan Samuels by die Weidingsvereniging se kongres gesê het oor 2026 wat geoormerk is as die internasionale jaar van die veld- en veeprodusent.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.