RSG Landbou 14 Augustus 2024
from RSG Landbou Hosted by RSG
Die Wêreld-aartappelkongres is vanjaar in Australië aangebied. Dirk Uys van Aartappels SA praat oor wêreldtendense, en hoe Suid-Afrika se produksie met dié van Australië vergelyk. Dis amper tyd vir Nampo Kaap, en ons hoor by Chrystal van Wyk waarna besoekers vanjaar kan uitsien. As produsente sukkel met die groei van bome op die plaas, is dit waarskynlik as gevolg van die toename van koolstof in die atmosfeer. Só sê prof. William Bond van die Universiteit van Kaapstad.
Embed this episode
No transcript yet.