EPISODE · Aug 14, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 14 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Natuurlike veldweiding bly die grondslag van die meeste veeboerderystelsels. Voedingstekorte kan egter lei tot ‘n afname in produksie, reproduksie en algehele kuddegesondheid. Esmari Rautenbach van Feedtek praat oor ‘n oplossing vir dié tekorte. Ons het nuus oor hierdie week se vleispryse. Theo Hoffman van die Bosvelder Studiegroep vertel van hulle veiling op 23 Augustus. Johan van den Berg is op sy pos met landbou-weervooruitsigte. ‘n Produsent van die Langkloof is aangewys die 2025 Agri Oos-Kaap Jongboer van die Jaar. Ons hoor wat hy oor dié eer sê.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.