RSG Landbou 14 Desember 2023
from RSG Landbou Hosted by RSG
JH Neethling van Rooikoppies Holsteins is vroeër vanjaar aangewys as die 2023 SA Stamboek Nasionale Elite Genetiese Suiwelkudde van die Jaar. Ons hoor wat hulle boerdery se suksesresep is. Verder praat die direkteur-generaal van die Departement Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Mooketsa Ramasodi, oor die regering se investering in die lewendehawebedryf. Christal-Lize Muller het tydens vanjaar se LRF Veeskool met hom gesels.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 23 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on December 14, 2023.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.