EPISODE · Jan 14, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 14 Januarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Suid-Afrika se landbousektor sal aan strenger uitvoervereistes moet voldoen om toegang tot Europese markte te behou. Dié regulasies word gestipuleer in die EU se Green Deal-ooreenkoms. Ons praat hieroor met Thabile Nkunjana van die Nasionale Landboubemarkingsraad. Tafeldruifuitvoere na Europa het oor die feesseisoen goeie groei getoon, en Jacques Ferreira van die Suid-Afrikaanse Tafeldruifindustrie vertel meer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 Januarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.