EPISODE · Jun 14, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 14 Junie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Dis avokadotyd en die Suid-Afrikaanse verbuiker word aangemoedig om meer van dié vrug te eet en sodoende die plaaslike mark te ondersteun. Derek Donkin van die SA Avokadokwekersvereniging gesels oor dié bedryf, sy produsente en markte. Die beskikbaarheid van goeie gehalte saad, veral vir die res van Afrika, was ‘n groot fokus by die 2023 Wêreldsaadkongres wat onlangs in Kaapstad gehou is. David Malan vertel hoe belangrik dié geleentheid vir lede van die saadbedryf is. Isak Staats van BKB was by die SA Sybokhaarkwekersvereniging se kongres, en ons hoor wat hy oor die bokhaarbedryf te sê gehad het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 Junie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.