EPISODE · Mar 14, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 14 Maart 2024
from RSG Landbou · host RSG
BKB-skaapramveilings het die afgelope seisoen groot sukses behaal. JP Marais, wat by meer as 90% van die veilings betrokke was, gee terugvoer. Kuilvoerverliese en die voorkoming daarvan het onlangs op Rumivation Nutrition se eerste beesvoerkraal-ekspo buite Potchefstroom onder die loep gekom. Christal-Lize Muller het daar met Richardt Venter van AgSci Agroservice Budissa Bagger hieroor gepraat. Chris Derksen vertel ons wat vandeesweek met vleispryse gebeur het, en Johan van den Berg is terug met weersake.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.