RSG Landbou 14 Mei 2024 episode artwork

EPISODE · May 14, 2024 · 23 MIN

RSG Landbou 14 Mei 2024

from RSG Landbou · host RSG

Die Vrystaat Landboukollege buite Bloemfontein het in 2023 sy deure geopen. Dr. Antonie Geyer vertel van die kursusse wat hulle aanbied en die toelatingsvereistes. Oranjeriviervoere het onlangs ‘n boeredag op Prieska aangebied. Een van die sprekers was die bekende vrugteboer van die Noord-Kaap, Piet Karsten. Hy het ‘n hele paar lesse met uitvoere geleer, wat hy met veeboere gedeel het. Ons hoor wat prof Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie oor naspeurbaarheid gesê het, en die 17-jarige JG Badenhorst van Hoërskool Prieska gesels oor sy passie vir sy Dorperstoet.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 14, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 14 Mei 2024

0:00 23:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 14, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!